Elandré se vierde studio album Estetika, Nou beskikbaar op Wit vinyl LP (langspeel-plaat)!
Elandre’s fourth studio album Estetika now available on White Vinyl LP!
Tracklist
Side A:
1. Estetika ft Deon Meiring (Mondfluitjie)
2. In My Oë
3. Asseblief
4. Seisoene
5. Lieflik
6. Meer
Side B:
1. Hand Aan Hand
2. Huis Op Die Heuwel
3. Melodie Masjien
4. Renate
5. Vergewe & Vergeet ft Die Melktert Kommissie
Estetika Wit Vinyl LP (Pre-Order)
Please note the this batch-order to manufacturers will only be placed once a minimum total of 300 Estetika-vinyl pre-orders have been reached. Delivery is estimated at three months from the date of this batch order.
In the event of a minimum order not reached by 25 December 2023, the order will not be placed and you are entitled to a full refund or a gift card equal to the amount of the Vinyl .
This will be the only batch to be made, so secure your’s now.
Let asseblief op dat die lot-bestelling aan die vervaardigers eers geplaas sal word wanneer ’n minimum van 300 plaat-vooraf-bestellings bereik is. Aflewering se tyds-skatting is plus minus drie maande na die lot-bestelling bestelling geplaas is.
Indien die minimum nie bereik word teen 25 December 2023 nie, sal die bestelling nie voortgaan nie, en is jy geregtig op ’n volle terugbetaling of ’n geskenkbewys gelykstaande aan die prys van die plaat.Hierdie sal die enigste rondte-bestellings wees, so maak joune gou-gou vas.