Estetika T-hemp; Vlootblou met geborduurde logo op die voorkant en gedrukte snitlys op die agterkant.
180g 100% Katoen.
Aandklank T-hemp; Swart met geborduurde logo op die voorkant en gedrukte snitlys op die agterkant.
180g 100% Katoen.
Uitruilings: Indien u u aankoop vir 'n ander grootte wil omruil, hou asseblief die item in sy oorspronklike toestand. U sal verantwoordelik wees vir die terugstuur van die produk, tesame met die nuwe versendingsfooi om die nuwe grootte terug te stuur.
Gebruik asseblief 'n betroubare koerier. (Ons gebruik www.thecourierguy.co.za)
Alle ruilings moet binne 5 werksdae na ontvangs van die bestelling gekommunikeer word. *Ruilings op items wat wat op uitverkoping was, is nie altyd moontlik nie, weens voorraad beperkings.*
Kontak: info@elandremusiek.co.za
top of page
R300,00 Regular Price
R150,00Sale Price
bottom of page

