Stacks Image 3
Elandré se tuisvideo van Bruce Springsteen se "Tougher Than The Rest" het soos 'n veld brand versprei en daarmee het hy duisende bewonderaars gekry. Die troebadoer van die Oos-Kaap met sy diep stem het knieë lam gesing oral waar hy opgetree het. Sy lyriek op liedjes soos "Afrikaans Sal Bly" en "Eendag" het verder lêplek in aanhangers se harte gekry. Sy debuutalbum, Kleindorp-Dromer, het 'n country gevoel en die liedjies is in Afrikaans en Engels.

Lorem ipsum dolor sit amet, sapien platea morbi dolor lacus nunc, nunc ullamcorper. Felis aliquet egestas vitae, nibh ante quis quis dolor sed mauris. Erat lectus sem ut lobortis, adipiscing ligula eleifend, sodales fringilla mattis dui nullam. Ac massa aliquet.

Stacks Image 8

Elandré vat met sy nuwe album pad uit sy tuisdorp, Despatch, en mik sy kompas in die rigting van Kaapstad. Dis 'n eerlike, uiteenlopende reisdagboek oor mense vir wie hy lief is, emosies, en plekke wat sy pad gekruis het. Dis ook 'n roete wat hom plesier gegee het, maar ook oor klippe laat struikel het, in sy pad na grootword met lesse oor hoe om op sy die voete te staan. Stil sit en diep dink na optredes, overal nadat hy vriende in 'n ongeluk verloor het, was inspirasie vir baie van sy liedjies. Elandré se wye musieksmaak word weerspieël in die verskeidenheid style - van pop, ballades, kletsruim, en country - maar tog het hy in elke liedje sy die klank gevind. "Hierdie album is 'n versameling oor die mense wat 'n impak op my lee gemaak het", sê hy.